Proizvod vam ne odgovara? Nema veze! Proizvode možete vratiti do 30 dana
S poklon bonom ne možete pogriješiti. Za poklon bon primatelj može odabrati bilo što iz naše ponude.
Do 30 dana za povrat
Sybie Kleynhans kry dit weereens
reg om sy lesers te boei met die verhaal van liefde, seks, verraad, moord en wraak.
Conrad Cronje verloor letterlik sy vrou, huis en werk binne een dag. Verdwaas en verbitterd loop hy met slegs 'n rugsak, sy kitaar en 'n ou skootrekenaar, weg van sewe getroude jare.
Sy ongelooflike kennis van diere, veral leeus, laat hom op 'n leeuplaas beland. Maar sy verlede, as 'n oud gevange haal hom telkens in en hy moet van werk verander.
Selfs sy romantiese lewe word verpletter, en onskuldig word hy telkens verraai.
Dobar dan! Ja sam Libroamiko, vaš književni savjetnik.
Kako vam mogu pomoći?