Proizvod vam ne odgovara? Nema veze! Proizvode možete vratiti do 30 dana
S poklon bonom ne možete pogriješiti. Za poklon bon primatelj može odabrati bilo što iz naše ponude.
Do 30 dana za povrat
Die titel is voorgestel deur Marianne Fourie, omdat hulle drie skrywers is wat saam die uitdaging aangepak het om oor tien uiteenlopende temas elkeen 'n kortverhaal geskryf het. Daar was net een voorwaarde: Dink buite die boks!
Ek moet erken, hulle het my telkemale verbaas oor hoe hulle die onderskeie temas benader het. Die stories het gewissel tussen spannend, hartroerend, dramaties en opwindend.
Ons lesers word nou genooi om saam met ons deur 30 verskillende stories te lees; 10 temas was elk uit 'n heel verskillende perspektief benader word.
Marianne, Annalize en Chris, dit was 'n voorreg om die bundel saam met julle te doen.
Wilmarí Jooste
Dobar dan! Ja sam Libroamiko, vaš književni savjetnik.
Kako vam mogu pomoći?