Proizvod vam ne odgovara? Nema veze! Proizvode možete vratiti do 30 dana
S poklon bonom ne možete pogriješiti. Za poklon bon primatelj može odabrati bilo što iz naše ponude.
Do 30 dana za povrat
Hoekom gaan u kerk toe op 'n Saterdag? Is u 'n Sewende Dag Adventis? Dit is die eerste vrae wat ek kry as mense hoor ek gaan kerk toe op 'n Sabbatdag. Die antwoorde op die eerste vraag is vasgepen in hierdie studie. Dit is nie antwoorde uit my eie of deur iemand anders se opinie nie. Alles is uit Die Woord van God verkry, maw, Bybels.
Die antwoord op die tweede vraag is eenvoudig. Nee! Die Woord van God het my oortuig.