Proizvod vam ne odgovara? Nema veze! Proizvode možete vratiti do 30 dana
S poklon bonom ne možete pogriješiti. Za poklon bon primatelj može odabrati bilo što iz naše ponude.
Do 30 dana za povrat
Johan Steyn het sy speurwerk deeglik gedoen. Karen Steenkamp, het beslis 'n misdaad gepleeg. Sy het sy hart gesteel. Sy kollegas het nie verniet die naam Bulldog aan hom toegedig nie, waar hy byt laat los hy nie maklik nie, en vir haar, gaan hy beslis nie laat wegkom nie!
Maar haar gewese verloofde, 'n narsis, het 'n belofte aan haar gemaak dat indien hy haar nie kan kry nie, sal geen ander man haar kry nie. Die belofte doen hy dan ook gestand. Hy is ook betrokke by mensehandel en korrupsie, daarom is Speurder-sersant Johan Smith, die nuwe liefde van Karen, 'n doring in sy vlees.
Gaan Karen se kopbesering haar permanent blind laat? Wie is die romanskrywer wat onder die skuilnaam A & P skryf waaroor sy ma so liries raak?